Gesels goedkoper

HOE kommunikeer jy deesdae? Maak jy nog so gereeld oproepe soos voorheen? Ek het die afgelope ruk besef ek raak effens geïrriteerd met aanhoudende oproepe. Ek luister lankal nie meer na my stemposboodskappe nie en voel deesdae gemakliker om per