Nuwe iPod – Repost

http://za.offerforge.com/z/14923/ZA1256 Dinsdagaand het apple ‘n verbeterde iPods aan die wereld bekend gestel. Apple het die afgelope paar jaar opspraak gemaak met uitsonderlike nuwe produkte en dit wil my voorkom asof hulle steeds vooruit gaan beweeg met innoverende ontwerp en funksionaliteit.